Dirk se Kop se …

Just another WordPress.com weblog

About

15052007.jpg 

Dirk se Kop se … is my eie gedagtes oor sake waarmee ek gekonfronteer word, of van kennis neem. Ek beweer geensins dat ek al die antwoorde het nie, en is altyd oop vir oortuiging en debat.

Ek stel egter nie belang in persoonlike beledigings en moddergooiery nie. Enige sodanige reaksies sal ge-ignoreer word, tensy ek voel om daarop te reageer.

Hoewel hierdie blog oop gesprek en verskeidenheid van menings aanvaar, sal ek myself die reg voorbehou om stappe te neem om ongewenste kommentaar en inhoud te beperk.

1 Kommentaar »

  1. wat weet jy wat ons nie weet nie?

    Comment deur Bierpens | February 22, 2008 | Reply


Lewer kommentaar